|
Hallo julle Stuur asb foto's en inligting of enige nuus. Ons wil graag
weet wat met mekaar gebeur het en wat julle doen. Stuur inliging en foto's na sunsetview@sentechsa.com. As iemand nog foto's het van 1980-1984 kan ons 'n bladsy van "herhinnerings"
maak. Pret en partyjies.
Ook van ons vriende wat nie meer met ons is soos, Wessel, René L, Chris,
Johan en Marlene.
Foto's van die reunie 24-26 September 2004.
|